Back to Student Logon

WILLIAM ROBINSON

 

Ek is William Robinson.

Ek werk in die konstruksie. Meer spesifiek staal,Ek is n welder maar doen ook plumbing en elektrisiteit. 

Ek het my eie besigheid vir amper 9jaar. 

Ek bly in Pta in die moot area Villieria. 

My Pastoor is Peter Berry. Die Gemeentes van Christus Nuwe Lewe Gemeente

 

Ek weet van n baie jong ouderdom af dat die Here n doel het met my lewe en dat

Hy my wil gebruik vir Sy Koningkryk en ek weet nou dat ek die eerste stap moet

neem in geloof om teologie te studeer sodat ek my kennis kan verbreed en vertrou

dat die Here my sal plaas waar Hy goed vind.